Bring your creative work and become a content partner at PlatformZA. | PlatformZA

Content partners / Inhoudsvenote

Content Partners

PlatformZA is looking for content partners who share our mission to provide affordable quality online entertainment. Quality and top production values are non-negotiable with us. We must do it right!

There are two ways to submit content to be streamed on PlatformZA:

  • a. Submit a complete packaged asset/video online, ready to be viewed. 
  • We will assess the recording for quality of content and quality of recording (visuals and audio). If accepted, and all parties agree on the terms, the video will be made available for viewing on PlatformZA.

  • b. Co-produce programmes with our world-class technical partners.
  • Our aim is to produce or co-produce, at the highest level, content for the online viewing market. For that reason, we have partnered with some of South Africa’s best lighting, audio, visual, and recording specialists. We will custom design your production and produce a broadcast quality product of which you will have co-ownership, depending on the terms of our agreement. 

    Please contact us for information or to discuss at info@platformza.tv

    Best regards

    PlatformZA Team



    Inhoudsvenote

    PlatformZA is op soek na inhoudsvennote wat ons oogmerk deel om gehalte bekostigbare aanlynvermaak te vervaardig en stroom. Top produksiewaardes is ononderhandelbaar vir ons. Dit moet op die regte manier gedoen word!

    Daar is twee maniere om aanlyn-inhoud aan PlatformZA voor te lê:

    a. Lê ’n volledig verpakte video aanlyn voor, gereed om gekyk te word.

    Ons sal die opname beoordeel vir die gehalte van die inhoud en vir die tegniese gehalte (klank en beeld). Indien dit goedgekeur word, en altwee partye stem in tot die bepalings, sal die video op PlatformZA beskikbaar gestel word om te stroom.

    b. Gesamentlike produksie van programme met ons wêreldklas vennote.

    Ons doel is om inhoud van die hoogste gehalte vir die aanlyn kykersmark te produseer of mede-produseer. Daarom het ons vennootskappe met van Suid-Afrika se beste beligtings-, klank-, visuele-, en opname-tegnici. Ons sal jou produksie pasmaak en ’n uitsaaikwaliteit-produk vervaardig waarvan jy die mede-eienaar sal wees, afhangend van die bepalings van ons ooreenkoms.

    Skakel gerus met ons vir inligting of om te gesels, by info@platformza.tv

    Vriendelike groete

    PlatformZA Team